WITTE KERSFEES 2001
Dit sneeu by ons en die atmosfeer is heerlik hier. Hieronder is ‘n paar videos om julle so bietjie jaloers te maak:
1. Witte Kersfees
2. Mandi in die sneeu
3. Karel die sneeuman
4. Mandi ry slee!!
5. Anton ry slee!!