MANDI
EN ANTON BOUWER SE FOTOALBUM
BLADSY 1
Hierdie foto’s is die eerstes
wat ons geneem het na ons aankoms in Budapest. Soos julle kan sien was dit
lekker koud en die plek was die ene sneeu. Ons het toe net ingetrek in die nuwe
woonstel en die honde het veilig gearriveer. Ons het ook elkeen ‘n nuwe
Europese wintersjas gekry!
Click op die foto as julle ‘n groter weergawe wil sien.
|
Mandi in die sneeu |
Ons woonstel |
Sneeu op die stoep |
Ons sitkamer |
Uitsig uit die woonstel |
Samuel verlang |
|
Samuel kry koud |
Snoekie is honger |
Mandi en die honde |
Mandi se nuwe jas |
Anton se nuwe jas |
Anton flash |
|
|
|
|