MANDI EN ANTON BOUWER SE FOTOALBUM

 BLADSY 2

 Hier is ons 3 weke later in Budapest. Ons ken die plek al beter en kan rondbeweeg met die baie busse, moltreine en trams. Dit was baie koud (-10 Celcius!) maar die sneeu begin smelt. Die honde is ook al beter uitgerus vir die koue.

Click op die foto as julle ‘n groter weergawe wil sien.

Mandi se nuwe hoed

Anton in die koue

Mandi loop weg

Freek van Budapest

Snoekie se nuwe boots

Uitsig oor die Dunau

 

Snoekie bevuil die sneeu

 

Mandi lees Hongaars

 

Ons nuwe stereo

 

Ons verlang hoekie

 

Die honde leer trappe klim

 

Mandi op ons nuwe bank/bed

 

Ons nuwe tuimeldroeer

 

Anton op ons gaste bed

 

Ons slaapkamer

 

Mandi se vissies

 

Ons in die spieel

 

Maggie roer die meid