MANDI EN ANTON BOUWER SE FOTO ALBUM

 BLADSY 3

 Ons het die naweek van 5 Feb 2000 die groot stap geneem en ‘n motor gehuur en die Hongaarse platteland ingevaar. Onnodig om uit te wy oor al die vloeke en gille. Glo ons maar dat die nou paaie en regterkant bestuur nie bydra tot ‘n baie romantiese naweek nie. In elk geval, ons het uiteindelik die platteland bereik en van die mooiste klein dorpies met kastele, katedrale en middeleeuse restaurante besoek. Dit was nogal ‘n besonderse ervaring wat hopenlik net die begin van ons toere in Hongarye en Europa sal wees.

Click op die foto as julle ‘n groter weergawe wil sien.

Die honde en ons is oppad

Ons stop by Visegrád

Langs die Danuabe

Ingang tot Visegrád

Wag van Visegrád

Kasteel op die berg

 

Visegrád is BAIE oud

 

Ingang tot die kasteel

 

Die kasteel val uitmekaar

 

Die queen rus op die troon

 

Uitsig vanuit die kasteel

 

Die valbrug moet net hou!

 

My lot onder Mandi

 

Die wiel

 

Die heks is uitgewys

 

Katedraal in Esztergom

 

Mandi se moffie

 

Die mooiste in Hongarye